Dis eenvoudig. Jou kanse om suksesvol te wees, is net soveel beter as jy ‘n paar kwalifikasies agter jou naam het.
So, wil jy graag verder studeer? STOP! Jy hoef nie verder te soek nie
Hierdie webtuiste het al die belangrike inligting wat jy as voornemende student nodig het om die regte keuses te maak.
STUDIE-INLIGTING Watter studierigtings is daar? 2011 Inligtingsbrosjure »
REGISTRASIE Hoe registreer ek? 2012 Registrasies »
By IT Training Corporation verstaan ons dat dit nie altyd die maklikste ding is om die regte kursus te kies nie. As jy nie kan vind wat jy soek nie, kontak ons gerus en ons sal so gou moontlik vir jou probeer help.